Israel se segspersoon
Israel reik ‘n omvattende verklaring uit teen Suid-Afrika nadat die A.N.C. meerderheidsregering in Suid-Afrika Vrydag, 29 Desember 2023 ‘n aansoek by die Internasionale Geregshof (IGH) ingedien het waarin gevra word vir ‘n dringende hofbevel deur die Wêreldhof om hofverrigtinge te begin oor bewerings van volksmoord teen ISRAEL vir sy [geregverdige] oorlog teen H.A.M.A.S. in Gasa.
Israel sê dat die geskiedenis Suid-Afrika se leiers (A.N.C. meerderheidsregering) sal oordeel en dat die oordeel sonder genade sal wees.
