Open/Close Menu Die Bloed van Jesus Christus, die Seun van God, reinig ons van alle sonde. 1 Johannes 1:7
Om evangelisasie te beoefen deur Bybelverspreiding ..

  1. June 3, 2023

    Vandag weereens die vreugde gesmaak om ‘n opregte, dankbare persoon se lewensreis te kon opkikker met die skenking van ‘n splinternuwe Bybel in sy eie moedertaal, Shona!

Write a comment:

*

Your email address will not be published.

© Alle regte voorbehou.