Die inhoud van elke plasing moet vanselfsprekend in lyn wees met die suiwer Woord van God, ongeag die onderwerp.
Neem dus nou gerus die vrymoedigheid om jou eie skrywersidentiteit uit te leef en skryf oor enige onderwerp waarmee jy gemaklik is, en deel dit met medelesers!
Sluit gratis aan deur bloot eenmalig te registreer en die minimum benodigde velde se gegewens in te vul; kopieer vanaf jou dokument en plak, of tik direk jou bydrae – en stuur!
Lukas 15:10 Ek sê vir julle: “Net so is daar blydskap onder die engele van God oor een sondaar wat hom bekeer”.
Write a comment: