Want so sê die HERE van die leërskare:.. want wie julle [die volk ISRAEL] aanraak, raak Sy oogappel aan.
Volgens die Hebreeuse Strong’s Konkordansie is die ”appel van die oog”, die ‘pupil van die oog’ – dus een van die sensitiefste dele van ‘n liggaam.
Sagaria 2:12
En die HERE sal besit neem van Juda as Sy erfdeel op die heilige grond en Jerusalem weer verkies.
Wie insig het, sal die ernstigheid van hierdie waarskuwing deur die profeet Sagaria, ter harte neem want dié waarskuwing is direk deur die HERE van die leërskare, gespreek.
God is getrou en vergeld altyd ooreenkomstig Sy beloftes.
‘n Turkse wetgewer [Hasan Bitmez (53) van die konserwatiewe Felicity Party] het Dinsdag, 12 Desember 2023, by ‘n Algemene Vergadering van die Turkse Parlement ineengestort met ‘n hartaanvalDIREK aan die einde van sy parlementêre toespraak waarin hy Israel veroordeel het en gesê het dat Israel nie “die toorn van Allah sal ontsnap nie”.
2 Comments
Ben Hefer
December 13, 2023
Sagaria 2:8
Want so sê die HERE van die leërskare:.. want wie julle [die volk ISRAEL] aanraak, raak Sy oogappel aan.
Volgens die Hebreeuse Strong’s Konkordansie is die ”appel van die oog”, die ‘pupil van die oog’ – dus een van die sensitiefste dele van ‘n liggaam.
Sagaria 2:12
En die HERE sal besit neem van Juda as Sy erfdeel op die heilige grond en Jerusalem weer verkies.
Wie insig het, sal die ernstigheid van hierdie waarskuwing deur die profeet Sagaria, ter harte neem want dié waarskuwing is direk deur die HERE van die leërskare, gespreek.
God is getrou en vergeld altyd ooreenkomstig Sy beloftes.
Ben Hefer
December 13, 2023
‘n Turkse wetgewer [Hasan Bitmez (53) van die konserwatiewe Felicity Party] het Dinsdag, 12 Desember 2023, by ‘n Algemene Vergadering van die Turkse Parlement ineengestort met ‘n hartaanval DIREK aan die einde van sy parlementêre toespraak waarin hy Israel veroordeel het en gesê het dat Israel nie “die toorn van Allah sal ontsnap nie”.
Vir Video klik hierdie skakel Turkse wetgewer stort neer met hartaanval direk na hy ISRAEL veroordeel
Write a comment: