Jóu vaders én húl vaders het God gedién
getrou
in aanbídding ..
het jý dit dan nié raakgesien?
Boerevolk, waár ís jóu berou?
Jý hét beheer van die Parlementsitting
gehád!
Tóg .. jý het jóu Eérste Liefde verloor!
wêreldsport het jou tog só bekoor
en heeltemal verslind
jóu tótaal vir God verblínd!
God se Woord onderrig
en verkondig
.. direk en bonkig ..
om God eérste te díen, ís jóu plíg!
As jý goed luister ná die stém
van die HERE jou God
en Hóm met jóu héle hart
díen en návolg ..
sál ál Sy seëninge oor jóu kom
voorspoedig
ín álles wat jý aanpak
in jóu land .. die kóp
en níe die stért!
As jý níe luister ná die stém
van die HERE jou God
en Hómníe met jóu héle hart
díen en níe návolg .. sal Sý seëninge jóu níe omvou
maar sal lewensmart
.. golf op golf ..
die Boerevolk weerloos laat
in jóu eie land
plak
bakhand .. die stért
en nie die kóp!
Keer terug ná God, o Boerevolk
met ‘n volkome hart
in broosheid ..
verwyder júl afgodsoffersondes .. versteek ..
God sál verbreek
die vernietigende kolk
.. gemik teen die Boerevolk ..
van suiwer
korrupsie en boosheid
húl bring in verwarring
en verskrikking
.. omdop
die kóp!
Boerevolk
wees maar nét aan God getrou
jý sal dit níe berou
vir God
is jý is meer werd as ‘n stuiwer!
1 Comment
Ben Hefer
January 5, 2024
2024 – ‘n Boetedoeningsjaar vir die Boerevolk
Boerevolk
hóe hét jý só vêr van God óntvolk?
Jóu vaders én húl vaders het God gedién
getrou
in aanbídding ..
het jý dit dan nié raakgesien?
Boerevolk, waár ís jóu berou?
Jý hét beheer van die Parlementsitting
gehád!
Tóg .. jý het jóu Eérste Liefde verloor!
wêreldsport het jou tog só bekoor
en heeltemal verslind
jóu tótaal vir God verblínd!
God se Woord onderrig
en verkondig
.. direk en bonkig ..
om God eérste te díen, ís jóu plíg!
As jý goed luister ná die stém
van die HERE jou God
en Hóm met jóu héle hart
díen en návolg ..
sál ál Sy seëninge oor jóu kom
voorspoedig
ín álles wat jý aanpak
in jóu land ..
die kóp
en níe die stért!
As jý níe luister ná die stém
van die HERE jou God
en Hóm níe met jóu héle hart
díen en níe návolg ..
sal Sý seëninge jóu níe omvou
maar sal lewensmart
.. golf op golf ..
die Boerevolk weerloos laat
in jóu eie land
plak
bakhand ..
die stért
en nie die kóp!
Keer terug ná God, o Boerevolk
met ‘n volkome hart
in broosheid ..
verwyder júl afgodsoffersondes .. versteek ..
God sál verbreek
die vernietigende kolk
.. gemik teen die Boerevolk ..
van suiwer
korrupsie en boosheid
húl bring in verwarring
en verskrikking
.. omdop
die kóp!
Boerevolk
wees maar nét aan God getrou
jý sal dit níe berou
vir God
is jý is meer werd as ‘n stuiwer!
Write a comment: