11 Januarie 2024 .. verstommend!
onbeheerste arrogansie
… teen geregtigheid
fanatiese návolging
van vervolging
om Israel te vernietig
.. vir die goddelose .. pure genot!
vir die regverdiges .. verdrietig
húl het Die Vrees van die HERE!
Voor die Internasionale Regshof
daar kom ‘n dag
dat geregtigheid .. sal ontplof
.. vir júl .. nag
júl aanklagtes
.. leë gedagtes
stotterende spraak
braak ..
Dít wat júl oor Israel .. verlang
dít wat júl aanhang
sál júl sélf aankleef ..
voor God sal die goddelose .. van angs .. beef!
Sameswerings in duisternis .. gesmeë
sal God in die lig .. ontkleë
.. in júl geskarrel
júl slippe
opwarrel
oór bedrieglike lippe ..
.. nasies sal sien en hoor
júl naaktheid
húl bekoor ..
.. vuilgoed op júl gooi
júl aan minagting prysgee
vir júl nie omgee
en júl as ‘n skouspel tooi ..
Wee júl wat na díe dag verlang
.. wees liewers bevrees en bang ..
wat sal tog dié dag vir julle wees?
Dit sal wees .. slegs duisternis
en geen lig nie ..
soos wanneer iemand vlug vir ‘n leeu
maar ‘n beer loop hom raak!
óf
hy kom in die huis
.. hy dink alles is pluis ..
en leun met sy hand teen die muur
en ‘n slang byt hom!
1 Comment
Ben Hefer
January 11, 2024
11 Januarie 2024 .. verstommend!
onbeheerste arrogansie
… teen geregtigheid
fanatiese návolging
van vervolging
om Israel te vernietig
.. vir die goddelose .. pure genot!
vir die regverdiges .. verdrietig
húl het Die Vrees van die HERE!
Voor die Internasionale Regshof
daar kom ‘n dag
dat geregtigheid .. sal ontplof
.. vir júl .. nag
júl aanklagtes
.. leë gedagtes
stotterende spraak
braak ..
Dít wat júl oor Israel .. verlang
dít wat júl aanhang
sál júl sélf aankleef ..
voor God sal die goddelose .. van angs .. beef!
Sameswerings in duisternis .. gesmeë
sal God in die lig .. ontkleë
.. in júl geskarrel
júl slippe
opwarrel
oór bedrieglike lippe ..
.. nasies sal sien en hoor
júl naaktheid
húl bekoor ..
.. vuilgoed op júl gooi
júl aan minagting prysgee
vir júl nie omgee
en júl as ‘n skouspel tooi ..
Wee júl wat na díe dag verlang
.. wees liewers bevrees en bang ..
wat sal tog dié dag vir julle wees?
Dit sal wees .. slegs duisternis
en geen lig nie ..
soos wanneer iemand vlug vir ‘n leeu
maar ‘n beer loop hom raak!
óf
hy kom in die huis
.. hy dink alles is pluis ..
en leun met sy hand teen die muur
en ‘n slang byt hom!
Write a comment: