Open/Close Menu Die Bloed van Jesus Christus, die Seun van God, reinig ons van alle sonde. 1 Johannes 1:7

Kerkgeboue ..  Ten eerste ..

  1. January 17, 2024

    Kerkgeboue

    Ten eerste
    is daar is ‘n bindende
    naelstring .. lyn
    tussen Christus en Sy dissipels
    .. die Líg .. wat helder skyn
    ín Hom, húl begeerte!

    Teenoor dít ..
    is daar ‘n verblindende
    skyn
    .. in wese .. slegs duisternis se slik ..
    gemik
    teen Christus en Sý dissipels
    die gees van verleiding
    en misleiding
    reeds ingeburg
    .. die vrees vir God .. verwurg
    en gesetel
    op die breë pad
    met sondes beklad
    .. só vermetel!

    Kerkgeboue
    .. aangeval deur satan’s kloue..
    sal nie bly .. behoue ..
    vergaan
    deur vuur .. gedaan
    verskans
    deurgaans
    .. kolonialisme ..
    .. zionisme ..

Write a comment:

*

Your email address will not be published.

© Alle regte voorbehou.