Eségiël 8
:18 Daarom sal Ėk ook in grimmigheid handel; My oog sal nie verskoon nie, en Ek sal nie spaar nie; en al roep hulle hardop voor My ore, nogtans sal Ek na hulle nie luister nie. Eségiël 31
:14 Want hulle is almal oorgegee aan die dood om te gaan na die onderste van die aarde, na die wat in die kuil neerdaal. Eségiël 9
:3 .. en Hy het na die man geroep wat met linne bekleed was, wat die skrywer se inkpot aan sy heupe gehad het.
:4 En die HERE sê vir hom: “Trek dwarsdeur die stad, .. en maak ‘n teken op die voorhoofde van die manne wat sug en steun oor al die gruwels wat daarin gedoen word.”
:5 Maar aan die ander sê Hy voor my ore: “Trek agter hom aan deur die stad, en slaan; laat julle oog nie verskoon nie, en moet nie spaar nie;
:6 … maar raak aan niemand op wie die teken is nie, en begin by My heiligdom.”
Ezekiel 8
:18 “Therefore I will deal with them in anger; I will not look on them with pity or spare them. Although they shout in My ears, I will not listen to them.” Ezekiel 31
:14 .. they are all destined for death, for the earth below, among mortal men, with those who go down the pit. Ezekiel 9
:3 .. Then the LORD called to the man clothed in linen who had the writing kit at his side
:4 and said to him, : “Go throughout the city .. and put a mark on the foreheads of those who grieve and lament over all the detestable things that are done in it.”
:5 As I listened, He said to the others, “Follow him through the city and kill, without showing pity or compassion.
:6 .. but do not touch anyone who has the mark. Begin at my sanctuary.”
1 Johannes 3
:30 “Hy moet meer word en ek minder.”
:31 “Hy wat van bo kom, is bo almal; hy wat uit die aarde kom, is uit die aarde en praat uit die aarde. HY wat uit die hemel kom, is bo almal.”
:32 “En wat Hy gesien en gehoor het, dit getuig Hy; en niemand neem Sy getuienis aan nie.
:33 Wie Sy getuienis aangeneem het, het sy seël daarop gesit dat God waaragtige is. 1 Thessalonicense 4
:6 .. omdat die HERE ‘n wreker is oor al hierdie dinge, soos ons aan julle ook vantevore gesê en betuig het.
:7 Want God roep ons nie tot onreinheid nie, maar tot heiligmaking.
:8 Daarom, hy wat dit verwérp, verwérp nie ‘n mens nie, maar God wat ook Sy Heilige Gees aan ons gegee het.
John 3
:30 “He must become greater, I must become less.”
:31 “The one who comes from above is above all; the one who is from the earth belongs to the earth, and speaks as one from the earth. The one who comes from heaven is above all.
:32 He testifies to what he has seen and heard, but no one accepts His testimony.
:33 The man who has accepted it has certified that God is truthful. 1Thessalonians 4
:6 The LORD will punish men for all such sins, as we have already told you and warned you.
:7 For God did not call us to be impure but to live a holy life.
:8 Therefore he who rejects this instruction does not reject man but God, who gives you His Holy Spirit.
Jeremia 28
:2 So spreek die HERE van die leërskare, die God van Israel: “Ek het die juk van die koning van Babel verbreek.” Hosea 10
:3 Ja, nou sal hulle sê: “Ons het geen koning nie, want ons het die HERE nie gevrees nie; en die koning – wat sou hy vir ons kan doen?”
:4 Hulle het groot woorde gespreek, vals gesweer, verbonde gesluit – en soos ‘n gifplant spruit die oordeel uit in die vore van die landerye.
Jeremiah 28
:2 Thus speaketh the LORD of hosts, the God of Israel, saying: “I have broken the yoke of the king of Babylon.” Hosea 10
:3 For now they shall say: “We have no king, because we feared not the LORD; what then should a king do to us?”
:4 They have spoken words, swearing falsely in making a covenant: thus judgment springeth up as hemlock in the furrows of the field.
Psalm 122
:6 Bid om die vrede van Jerusalem; mag hulle wat jou liefhet, rustig lewe!
:7 Mag daar vrede wees in jou skanse, rus in jou paleise!
:8 Ter wille van my broers en my vriende wil ek spreek: Vrede in jou!
:9 Ter wille van die huis van die Here onse God wil ek die goeie vir jou soek.
Psalm 122
:6 Pray for the peace of Jerusalem: “May they prosper who love you.
:7 Peace be within your walls, prosperity within your palaces.”
:8 For the sake of my brethren and companions, I will now say, “Peace be within you.”
:9 Because of the house of the Lord our God I will seek your good.
Daniël 9
:4 En ek het tot die HERE my God gebid en belydenis gedoen en gesê: “Ag, HERE, grote en gedugte God, wat die verbond en die goedertierenheid hou vir die wat Hom liefhet, en Sy gebooie onderhou.
:5 ons het gesondig en verkeerd gedoen en goddeloos gehandel en in opstand gekom en van U gebooie en verordeninge afgewyk. Job 34
:26 Hy straf hulle soos goddelose op die plek waar almal dit sien,
:27 omdat hulle van Hom afgewyk en op geeneen van Sy weë ag gegee het nie –
Daniel 9
:4 I prayed to the LORD my God and confessed: O LORD, the great and awesome God, who keeps His covenant of love with all who love Him and obey His commands,
:5 we have sinned and done wrong. We have been wicked and have rebelled; we have turned away from Your commands and laws. Job 34
:26 He punishes them for their wickedness where everyone can see them.
:27 because they turned away from following Him and had no regard for any of His ways.
Eségiël 25
:3 Hoor die woord van die Here HERE. So spreek die Here HERE .. Hosea 5
:8 Blaas die ramshoring in (Gibea), die trompet in (Rama)! Maak alarm in (Bet-Awen)! (Benjamin) is agter jou aan, (Efraim). Nota:
Strong’s Konkordansie #01390 ‘Gibea’ = “heuwel”
Strong’s Konkordansie #07414 ‘Rama’ = “heuwel”
Strong’s Konkordansie #01007 ‘Bet-Awen’ = “huis van nietigheid”
Strong’s Konkordansie #01144 ‘Benjamin’ = “seun van die regterhand”
Strong’s Konkordansie #0669 ‘Efraim’ = “dubbele ashoop”
Ezekiel 25
:3 “Hear the word of the Sovereign LORD. This is what the Sovereign LORD says .. Hosea 5
:8 Sound the trumpet in (Gibeah), the horn in (Ramah). Raise the battle cry in (Beth Aven), lead on, O (Benjamin). Note:
Strong’s Concordance #01390 ‘Gibeah’ = “hill”
Strong’s Concordance #07414 ‘Ramah’ = “hill”
Strong’s Concordance #01007 ‘Beth Aven’ = “house of vanity”
Strong’s Concordance #01144 ‘Benjamin’ = “son of the right hand”
Jesaja 66
:18 Maar Ek ken hulle werke en hulle gedagtes; die tyd kom dat Ek al die nasies en tonge versamel; en hulle sal kom en My heerlikheid sien. Jeremia 14
:12 .. het Ek in hulle geen behae nie; maar deur die swaard en die hongersnood en die pes maak Ek hulle tot niet. Daniël 4
:33 .. hy is uit die mensdom verstoot en het plante geëet soos die beeste.
Jeremia 49
:18 Soos die omkering van Sodom en Gomorra met hulle bure, sê die HERE, sal daar niemand woon en geen mensekind daar vertoef nie.
Isaiah 66
:18 And I, because of their actions and their imaginations, am about to come and gather all nations and tongues, and they will come and see My glory. Jeremiah 14
:12 .. I will not accept them. Instead, I will destroy them with the sword, famine and plague. Daniel 4
:33 He was driven away from people and ate grass like cattle. Jeremiah 49
:18 As Sodom and Gomorrah were overthrown, along with their neighbouring towns, says the LORD, so no one will live there; no man will dwell in it.
Daniël 9
:7 Aan, U, HERE, kom die geregtigheid toe ..
Esegiël 29
:13 Want so sê die Here HERE: Aan die einde …
Esegiël 38
:16 Aan die einde van die dae sal dit wees –
:17 So sê die Here HERE ..
Daniel 9
:7 LORD, you are righteous ..
Ezekiel 29
:13 Yet this is what the Sovereign LORD says: At the end ..
Ezekiel 38
:16 In days to come ..
:17 This is what the Sovereign LORD says ..
Koninkryk van Saoedi-Arabië – 11de horinkie van die 4de dier!
Daniël 7
:7 Daarna het ek in die nag gesigte gesien, en kyk, daar was ‘n vierde dier, vreeslik en skrikwekkend en baie sterk, en dit het groot ystertande gehád; dit het verslind en vermorsel en die oorskot met sy pote vertrap; en dit was verskillende van al die diere wat voor hom gewees het, en dit het tien horings gehád.
:8 Terwyl ek op die horings ag gee, kom daar ‘n ander horinkie tussen hulle op, en drie van die vorige horings is daarvoor ontwortel; en kyk, in hierdie horing was oë soos mens-oë, en ‘n mond wat groot dinge spreek.
Daniel 7
:7 After this I saw in the night visions, and behold a fourth beast, dreadful and terrible, and strong exceedingly; and it had great iron teeth: it devoured and brake in pieces, and stamped the residue with the feet of it: and it was diverse from all the beasts that were before it; and it had ten horns.
:8 I considered the horns, and, behold, there came up among them another little horn, before, before whom there were three of the first horns plucked up by the roots: and, behold, in this horn were eyes like the eyes of man, and a mouth speaking great things.
Die eindtydgebeure van die huidige wêreld soos geprofeteer deur Ou Testamentiese Profete, asook spesifiek die Openbaring van Jesus Christus soos deur Johannes volledig beskrywe word in die Boek Openbaring, word (met insig en wysheid deur die Heilige Gees) duidelik verstaanbaar en kan ons ook verklaar kragtens Paulus se skrywe in I Thessalonicense 5:1 “MAAR oor die tye en geleenthede, broeders, het julle nie nodig dat aan julle geskryf word nie;”
Ek is geseënd deurdat ek reeds in die tagtiger jare ‘n belangstelling ontwikkel het oor eindtydgebeure en Ou Testamentiese profesieë oor die finale 7 jaar voor Christus se fisiese Koms om die Draak, die Antichris en die Vals Profeet te oorwin en het toe reeds kon onderskei dat GOD ‘n GOD van numeriese getalle is. HY is immers die Ontwerper daarvan!
Op grond hiervan het ek destyds ‘n Heilige Gees-geinspireerde numeriese getal-berekeningstelsel ontdek wat ek deurlopend ontwikkel het en verstommende eindresultate daarmee verkry – sodanig dat ek woord-samestellings vind wat akkurate eind-resultate verskaf.
Bv. 2 Tessalonicense 2:3 – Die dag van die HERE sal nie aanbreek voordat die laaste afvalligheid gekom het ..
• Afvalligheid = getalberekening is presies 666!
Johannes 13:26 – Jesus antwoord: Dit is die een aan wie Ek die stukkie sal gee as Ek dit ingedoop het. En toe Hy die stukkie ingedoop het, gee Hy dit aan Judas Iskáriot, die seun van Simon.
27 En nadat hy die stukkie geneem het, het die Satan in hom ingevaar. En Jesus sê vir hom: Wat jy doen, doen dit haastig.
• Satan in hom ingevaar = getalberekening presies 666!
Wêreld leiers en andere in die verlede en hede se getalberekenings is verstommend akkuraat!
So ook getalwaardes t.o.v. Dr. Verwoerd en sy moord deur Tsafendas, die huidige regeringsparty, ens.
Getal-waardes 222, 333, 444, 555, 666, 777, 888 en 999 – onbetwisbaar akkuraat – tesame met getal-betekenisse.
27 Comments
Ben Hefer
July 27, 2024
Ben Hefer
July 28, 2024
Ben Hefer
July 29, 2024
Ben Hefer
July 29, 2024
Eségiël 8
:18 Daarom sal Ėk ook in grimmigheid handel; My oog sal nie verskoon nie, en Ek sal nie spaar nie; en al roep hulle hardop voor My ore, nogtans sal Ek na hulle nie luister nie.
Eségiël 31
:14 Want hulle is almal oorgegee aan die dood om te gaan na die onderste van die aarde, na die wat in die kuil neerdaal.
Eségiël 9
:3 .. en Hy het na die man geroep wat met linne bekleed was, wat die skrywer se inkpot aan sy heupe gehad het.
:4 En die HERE sê vir hom: “Trek dwarsdeur die stad, .. en maak ‘n teken op die voorhoofde van die manne wat sug en steun oor al die gruwels wat daarin gedoen word.”
:5 Maar aan die ander sê Hy voor my ore: “Trek agter hom aan deur die stad, en slaan; laat julle oog nie verskoon nie, en moet nie spaar nie;
:6 … maar raak aan niemand op wie die teken is nie, en begin by My heiligdom.”
Ezekiel 8
:18 “Therefore I will deal with them in anger; I will not look on them with pity or spare them. Although they shout in My ears, I will not listen to them.”
Ezekiel 31
:14 .. they are all destined for death, for the earth below, among mortal men, with those who go down the pit.
Ezekiel 9
:3 .. Then the LORD called to the man clothed in linen who had the writing kit at his side
:4 and said to him, : “Go throughout the city .. and put a mark on the foreheads of those who grieve and lament over all the detestable things that are done in it.”
:5 As I listened, He said to the others, “Follow him through the city and kill, without showing pity or compassion.
:6 .. but do not touch anyone who has the mark. Begin at my sanctuary.”
Ben Hefer
August 2, 2024
Ben Hefer
August 5, 2024
1 Johannes 3
:30 “Hy moet meer word en ek minder.”
:31 “Hy wat van bo kom, is bo almal; hy wat uit die aarde kom, is uit die aarde en praat uit die aarde. HY wat uit die hemel kom, is bo almal.”
:32 “En wat Hy gesien en gehoor het, dit getuig Hy; en niemand neem Sy getuienis aan nie.
:33 Wie Sy getuienis aangeneem het, het sy seël daarop gesit dat God waaragtige is.
1 Thessalonicense 4
:6 .. omdat die HERE ‘n wreker is oor al hierdie dinge, soos ons aan julle ook vantevore gesê en betuig het.
:7 Want God roep ons nie tot onreinheid nie, maar tot heiligmaking.
:8 Daarom, hy wat dit verwérp, verwérp nie ‘n mens nie, maar God wat ook Sy Heilige Gees aan ons gegee het.
John 3
:30 “He must become greater, I must become less.”
:31 “The one who comes from above is above all; the one who is from the earth belongs to the earth, and speaks as one from the earth. The one who comes from heaven is above all.
:32 He testifies to what he has seen and heard, but no one accepts His testimony.
:33 The man who has accepted it has certified that God is truthful.
1Thessalonians 4
:6 The LORD will punish men for all such sins, as we have already told you and warned you.
:7 For God did not call us to be impure but to live a holy life.
:8 Therefore he who rejects this instruction does not reject man but God, who gives you His Holy Spirit.
Ben Hefer
August 5, 2024
Ben Hefer
August 6, 2024
Ben Hefer
August 6, 2024
Ben Hefer
August 6, 2024
Lukas 21
:22 Want dit sal dae van wraak wees, sodat alles wat geskrywe is, vervul kan word.
Luke 21
:22 For these be the days of vengeance, that all things which are written may be fulfilled.
Ben Hefer
August 7, 2024
Jeremia 28
:2 So spreek die HERE van die leërskare, die God van Israel: “Ek het die juk van die koning van Babel verbreek.”
Hosea 10
:3 Ja, nou sal hulle sê: “Ons het geen koning nie, want ons het die HERE nie gevrees nie; en die koning – wat sou hy vir ons kan doen?”
:4 Hulle het groot woorde gespreek, vals gesweer, verbonde gesluit – en soos ‘n gifplant spruit die oordeel uit in die vore van die landerye.
Jeremiah 28
:2 Thus speaketh the LORD of hosts, the God of Israel, saying: “I have broken the yoke of the king of Babylon.”
Hosea 10
:3 For now they shall say: “We have no king, because we feared not the LORD; what then should a king do to us?”
:4 They have spoken words, swearing falsely in making a covenant: thus judgment springeth up as hemlock in the furrows of the field.
Ben Hefer
August 7, 2024
Ben Hefer
August 7, 2024
Ben Hefer
August 7, 2024
Ben Hefer
August 9, 2024
Psalm 122
:6 Bid om die vrede van Jerusalem; mag hulle wat jou liefhet, rustig lewe!
:7 Mag daar vrede wees in jou skanse, rus in jou paleise!
:8 Ter wille van my broers en my vriende wil ek spreek: Vrede in jou!
:9 Ter wille van die huis van die Here onse God wil ek die goeie vir jou soek.
Psalm 122
:6 Pray for the peace of Jerusalem: “May they prosper who love you.
:7 Peace be within your walls, prosperity within your palaces.”
:8 For the sake of my brethren and companions, I will now say, “Peace be within you.”
:9 Because of the house of the Lord our God I will seek your good.
Ben Hefer
August 10, 2024
Ben Hefer
August 10, 2024
Ben Hefer
August 17, 2024
Klaagliedere 3
:37 Wie spreek daar, en dit gebeur? Het die HERE dit nie bevel nie?
Lamentations 3
:37 Who can speak and have it happen if the LORD has not decreed it?
Ben Hefer
August 17, 2024
Daniël 9
:4 En ek het tot die HERE my God gebid en belydenis gedoen en gesê: “Ag, HERE, grote en gedugte God, wat die verbond en die goedertierenheid hou vir die wat Hom liefhet, en Sy gebooie onderhou.
:5 ons het gesondig en verkeerd gedoen en goddeloos gehandel en in opstand gekom en van U gebooie en verordeninge afgewyk.
Job 34
:26 Hy straf hulle soos goddelose op die plek waar almal dit sien,
:27 omdat hulle van Hom afgewyk en op geeneen van Sy weë ag gegee het nie –
Daniel 9
:4 I prayed to the LORD my God and confessed: O LORD, the great and awesome God, who keeps His covenant of love with all who love Him and obey His commands,
:5 we have sinned and done wrong. We have been wicked and have rebelled; we have turned away from Your commands and laws.
Job 34
:26 He punishes them for their wickedness where everyone can see them.
:27 because they turned away from following Him and had no regard for any of His ways.
Ben Hefer
August 26, 2024
Ben Hefer
September 4, 2024
Eségiël 25
:3 Hoor die woord van die Here HERE. So spreek die Here HERE ..
Hosea 5
:8 Blaas die ramshoring in (Gibea), die trompet in (Rama)! Maak alarm in (Bet-Awen)! (Benjamin) is agter jou aan, (Efraim).
Nota:
Strong’s Konkordansie #01390 ‘Gibea’ = “heuwel”
Strong’s Konkordansie #07414 ‘Rama’ = “heuwel”
Strong’s Konkordansie #01007 ‘Bet-Awen’ = “huis van nietigheid”
Strong’s Konkordansie #01144 ‘Benjamin’ = “seun van die regterhand”
Strong’s Konkordansie #0669 ‘Efraim’ = “dubbele ashoop”
Ezekiel 25
:3 “Hear the word of the Sovereign LORD. This is what the Sovereign LORD says ..
Hosea 5
:8 Sound the trumpet in (Gibeah), the horn in (Ramah). Raise the battle cry in (Beth Aven), lead on, O (Benjamin).
Note:
Strong’s Concordance #01390 ‘Gibeah’ = “hill”
Strong’s Concordance #07414 ‘Ramah’ = “hill”
Strong’s Concordance #01007 ‘Beth Aven’ = “house of vanity”
Strong’s Concordance #01144 ‘Benjamin’ = “son of the right hand”
Ben Hefer
October 10, 2024
Jesaja 66
:18 Maar Ek ken hulle werke en hulle gedagtes; die tyd kom dat Ek al die nasies en tonge versamel; en hulle sal kom en My heerlikheid sien.
Jeremia 14
:12 .. het Ek in hulle geen behae nie; maar deur die swaard en die hongersnood en die pes maak Ek hulle tot niet.
Daniël 4
:33 .. hy is uit die mensdom verstoot en het plante geëet soos die beeste.
Jeremia 49
:18 Soos die omkering van Sodom en Gomorra met hulle bure, sê die HERE, sal daar niemand woon en geen mensekind daar vertoef nie.
Isaiah 66
:18 And I, because of their actions and their imaginations, am about to come and gather all nations and tongues, and they will come and see My glory.
Jeremiah 14
:12 .. I will not accept them. Instead, I will destroy them with the sword, famine and plague.
Daniel 4
:33 He was driven away from people and ate grass like cattle.
Jeremiah 49
:18 As Sodom and Gomorrah were overthrown, along with their neighbouring towns, says the LORD, so no one will live there; no man will dwell in it.
Ben Hefer
October 10, 2024
Daniël 9
:7 Aan, U, HERE, kom die geregtigheid toe ..
Esegiël 29
:13 Want so sê die Here HERE: Aan die einde …
Esegiël 38
:16 Aan die einde van die dae sal dit wees –
:17 So sê die Here HERE ..
Daniel 9
:7 LORD, you are righteous ..
Ezekiel 29
:13 Yet this is what the Sovereign LORD says: At the end ..
Ezekiel 38
:16 In days to come ..
:17 This is what the Sovereign LORD says ..
Ben Hefer
October 28, 2024
Ben Hefer
November 11, 2024
Koninkryk van Saoedi-Arabië – 11de horinkie van die 4de dier!
Daniël 7
:7 Daarna het ek in die nag gesigte gesien, en kyk, daar was ‘n vierde dier, vreeslik en skrikwekkend en baie sterk, en dit het groot ystertande gehád; dit het verslind en vermorsel en die oorskot met sy pote vertrap; en dit was verskillende van al die diere wat voor hom gewees het, en dit het tien horings gehád.
:8 Terwyl ek op die horings ag gee, kom daar ‘n ander horinkie tussen hulle op, en drie van die vorige horings is daarvoor ontwortel; en kyk, in hierdie horing was oë soos mens-oë, en ‘n mond wat groot dinge spreek.
Daniel 7
:7 After this I saw in the night visions, and behold a fourth beast, dreadful and terrible, and strong exceedingly; and it had great iron teeth: it devoured and brake in pieces, and stamped the residue with the feet of it: and it was diverse from all the beasts that were before it; and it had ten horns.
:8 I considered the horns, and, behold, there came up among them another little horn, before, before whom there were three of the first horns plucked up by the roots: and, behold, in this horn were eyes like the eyes of man, and a mouth speaking great things.
Ben Hefer
November 25, 2025
Die eindtydgebeure van die huidige wêreld soos geprofeteer deur Ou Testamentiese Profete, asook spesifiek die Openbaring van Jesus Christus soos deur Johannes volledig beskrywe word in die Boek Openbaring, word (met insig en wysheid deur die Heilige Gees) duidelik verstaanbaar en kan ons ook verklaar kragtens Paulus se skrywe in I Thessalonicense 5:1 “MAAR oor die tye en geleenthede, broeders, het julle nie nodig dat aan julle geskryf word nie;”
Ben Hefer
December 2, 2025
Ek is geseënd deurdat ek reeds in die tagtiger jare ‘n belangstelling ontwikkel het oor eindtydgebeure en Ou Testamentiese profesieë oor die finale 7 jaar voor Christus se fisiese Koms om die Draak, die Antichris en die Vals Profeet te oorwin en het toe reeds kon onderskei dat GOD ‘n GOD van numeriese getalle is. HY is immers die Ontwerper daarvan!
Op grond hiervan het ek destyds ‘n Heilige Gees-geinspireerde numeriese getal-berekeningstelsel ontdek wat ek deurlopend ontwikkel het en verstommende eindresultate daarmee verkry – sodanig dat ek woord-samestellings vind wat akkurate eind-resultate verskaf.
Bv. 2 Tessalonicense 2:3 – Die dag van die HERE sal nie aanbreek voordat die laaste afvalligheid gekom het ..
• Afvalligheid = getalberekening is presies 666!
Johannes 13:26 – Jesus antwoord: Dit is die een aan wie Ek die stukkie sal gee as Ek dit ingedoop het. En toe Hy die stukkie ingedoop het, gee Hy dit aan Judas Iskáriot, die seun van Simon.
27 En nadat hy die stukkie geneem het, het die Satan in hom ingevaar. En Jesus sê vir hom: Wat jy doen, doen dit haastig.
• Satan in hom ingevaar = getalberekening presies 666!
Wêreld leiers en andere in die verlede en hede se getalberekenings is verstommend akkuraat!
So ook getalwaardes t.o.v. Dr. Verwoerd en sy moord deur Tsafendas, die huidige regeringsparty, ens.
Getal-waardes 222, 333, 444, 555, 666, 777, 888 en 999 – onbetwisbaar akkuraat – tesame met getal-betekenisse.
Write a comment: