Die Kerk het grootliks
.. te siene daagliks ..
ontspoor
die Vrees van die HERE
verloor
haar laát bekoor
deur eíesinnige
eíevormige
eíewyse
wêreldbeskouínge ..
Moedswilliglik
.. in nuwe Vertalings ..
uitgelaat
‘alleenwyse God’
nie slegs 1 keer
of selfs 2 keer
maar .. ondenkbaar ..
(op swart en wit is die feite daar)
3 keer
.. Hebreeuse Torah betekenis .. ‘volkome’
in beide beloning
.. hemelse vertoning ..
en straf
.. ná die graf ..
Die Kerk
het grootliks
haarsélf ingeperk
haar 1st Liefde verloën
.. met wêreldse leuens gekloon ..
die Vrees van die HERE
verloor …
daarmee tesaam
.. dit kan jul uit die Skrif beaam
die Gees van Kennis ..
Want eérs moet die afval kom
vir die Antichris om te blom ..
met wonders sal hý die wêreld betoor
tot Christus se 2de Koms .. om hóm te verhoor
en in Goddelike wraak sal verteer!
Hieruit is ‘n les te leer
keer terug .. keer terug
na die Woord van God
daar is nou nog genadetyd
.. ‘n Kruisbrug
ná Jesus die Christus!
1 Comment
Ben Hefer
February 8, 2024
Die Vrees van die HERE
Die Kerk het grootliks
.. te siene daagliks ..
ontspoor
die Vrees van die HERE
verloor
haar laát bekoor
deur eíesinnige
eíevormige
eíewyse
wêreldbeskouínge ..
Moedswilliglik
.. in nuwe Vertalings ..
uitgelaat
‘alleenwyse God’
nie slegs 1 keer
of selfs 2 keer
maar .. ondenkbaar ..
(op swart en wit is die feite daar)
3 keer
.. Hebreeuse Torah betekenis ..
‘volkome’
in beide beloning
.. hemelse vertoning ..
en straf
.. ná die graf ..
Die Kerk
het grootliks
haarsélf ingeperk
haar 1st Liefde verloën
.. met wêreldse leuens gekloon ..
die Vrees van die HERE
verloor …
daarmee tesaam
.. dit kan jul uit die Skrif beaam
die Gees van Kennis ..
Want eérs moet die afval kom
vir die Antichris om te blom ..
met wonders sal hý die wêreld betoor
tot Christus se 2de Koms .. om hóm te verhoor
en in Goddelike wraak sal verteer!
Hieruit is ‘n les te leer
keer terug .. keer terug
na die Woord van God
daar is nou nog genadetyd
.. ‘n Kruisbrug
ná Jesus die Christus!
Write a comment: