Openlike erkenning van die A.N.C. se werklike bedoelinge teen die Heilige God van Israel se volk, Israel ..
Die Bloed van Jesus Christus, die Seun van God, reinig ons van alle sonde. 1 Johannes 1:7
Openlike erkenning van die A.N.C. se werklike bedoelinge teen die Heilige God van Israel se volk, Israel ..
2 Comments
Ben Hefer
May 27, 2024
Klik op skakel om die YouTube video te speel wat selfverklarend is.
https://skimmel-en-bloed.net/wp-content/uploads/2024/05/ANC-hosts-its-Siyanqoba-Rally-at-FNB-stadium-in-Soweto-YouTube.mp4
Ben Hefer
May 27, 2024
Volgens Daniël 12:1 het God die aartsengel Migael aangestel as beskermende vors oor Sy volk, Israel.
Oorlog deur enige volk teen Israel sal altyd misluk – kragtens die Woord van God is Israel die enigste volk ooit op aarde wie se voortbestaan gewaarborg word – tot en met Christus se 2de koms.
Sagaria 8
:22 So sal dan baie volke en magtige nasies kom om die HERE van die leërskare in Jerusalem te soek en die Aangesig van die HERE om genade smeek.
:23 So sê die HERE van die leërskare: “In dié dae sal tien man uit al die tale van die nasies die slip van ‘n Joodse man gryp en dit vashou en sê: Ons wil met julle saamgaan, want ons het gehoor dat God met julle is.”
Zechariah 8
:22 Yea, many people and strong nations shall come to seek the LORD of hosts in Jerusalem, and to pray before the LORD.
:23 Thus saith the LORD of hosts: “In those days it shall come to pass, that ten men shall take hold out of all languages of the nations, even shall take hold of the skirt of him that is a Jew, saying, We will go with you: for we have heard that God is with you.”
Write a comment: