Open/Close Menu Die Bloed van Jesus Christus, die Seun van God, reinig ons van alle sonde. 1 Johannes 1:7

Hoor die woord van die HERE ..

  1. October 20, 2024

  2. July 5, 2024

    Hosea 4
    :1 Hoor die woord van die HERE, o kinders van Israel! Want die HERE het ‘n regsaak met die inwoners van die land, omdat daar geen trou en geen liefde en geen kennis van God in die land is nie.

    Hosea 4
    :1 Hear the word of the LORD, you Israelites, because the LORD has a charge to bring against you who live in the land. “There is no faithfulness, no love, no acknowledgement of God in the land.”

  3. July 14, 2024

    Hosea 9 [Die tyd van afrekening het gekom]
    :1 Staak jou feeste, Israel! Hou op om fees te vier soos die ander nasies! Jy was ontrou aan jou God.

    Hosea 9 [Punishment for Israel]
    :1 Do not rejoice, O Israel; do not jubilant like the other nations. For you have been unfaithful to your God.

  4. July 15, 2024

    Eségiël 6
    :3 So sê die HERE my God vir die berge, vir die heuwels, vir die klowe en vir die valleie: ”Ek gaan oorlog oor julle bring, Ek gaan julle hoogtes vernietig.”
    Jesaja 44
    :20 Hy kan homself nie red nie, hy vra homself af: “Is dit nie ‘n leuen waarmee ek my besig hou nie?”
    :21 “Dink hieraan, Jakob, dink hieraan, Israel, want jy is My dienaar; Ek het jou gemaak, jy is My dienaar. Ek sal jou nie verlaat nie, Israel.”
    Jeremia 49
    :32 .. en Ek sal hulle ondergang van alle kante aanbring, spreek die HERE.

    Ezekiel 6
    :3 This is what the Sovereign LORD says to the mountains and hills, to the ravines and valleys: “I am about to bring a sword against you, and I will destroy your high places.”
    Isaiah 44
    :20 He cannot save himself, or say, “Is not this thing in my right hand a lie?”
    :21 “Remember these things, O Jacob, for you are My servant, O Israel. I have made you, you are my servants; O Israel, I will not forget you.”
    Jeremiah 49
    :32 .. “and (I) will bring disaster on them from every side,” declares the LORD.

  5. July 28, 2024

  6. August 1, 2024

    Lukas 10
    :13 “Ellende wag op jou, Gorasin! Ellende wag op jou, Betsaida!
    Nota:
    Gorasin:
    • Strong’s Greek Concordance #5523 – betekenis van ‘Gorasin’ = “‘n oond van rook”.
    • Hedendaagse ligging van Bybelse ‘Chorazin’ = Bo-Galiléa op ‘n heuwel bo die noordelike oewer van die See van Galilea, 4 km vanaf Kapernaum.
    Betsaida:
    • Strong’s Greek Concordance #966 – betekenis van ‘Betsaida’ = “huis van vis”.
    • Hedendaagse ligging van Bybelse ‘Bethsaida’ = Noordelike oewer van See van Galilea = ‘n argeologiese terrein genaamd “el-Araj”.
    Luke 10
    :13 Woe unto thee, Chorazin! Woe unto thee, Bethsaida!

    Note:
    Chorazin:
    • Strong’s Greek Concordance #5523 – meaning of ‘Chorazin’ = “a furnace of smoke”.
    • Modern day location of biblical ‘Chorazin’ = Upper Galilee on a hill above the northern shore of the Sea of Galilee, 4km from Capernaum.
    Bethsaida:
    • Strong’s Greek Concordance #966 – meaning of ‘Bethsaida’ = “house of fish”.
    • Modern day location of biblical ‘Bethsaida’ = Northern shore of Sea of Galilee = an archaeological site called “el-Araj”.

  7. August 2, 2024

    Sagaria12
    :5 Dan sal die leiers van Juda vir hulleself sê: “Die krag van die inwoners van Jerusalem lê in hulle God, die HERE die Almagtige.”

    Zechariah 12
    :5 Then the leaders of Judah will say in their hearts, “The people of Jerusalem are strong, because the LORD Almighty is their God.”

  8. August 9, 2024

    Psalm 122
    :6 Bid om die vrede van Jerusalem; mag hulle wat jou liefhet, rustig lewe!
    :7 Mag daar vrede wees in jou skanse, rus in jou paleise!
    :8 Ter wille van my broers en my vriende wil ek spreek: Vrede in jou!
    :9 Ter wille van die huis van die Here onse God wil ek die goeie vir jou soek.

    Psalm 122
    :6 Pray for the peace of Jerusalem: “May they prosper who love you.
    :7 Peace be within your walls, prosperity within your palaces.”
    :8 For the sake of my brethren and companions, I will now say, “Peace be within you.”
    :9 Because of the house of the Lord our God I will seek your good.

  9. September 2, 2024

    Esegiël 36
    :37 So sê die Here my God: “Ek sal ook nog dit vir Israel doen in antwoord op hulle gebede.
    Hosea 10
    :13 Maar julle het sonde ingeploeg en julle het vyandskap geoes. Julle het die vrug van julle valsheid geëet.
    Jesaja 10
    :16 Daarom sal die Here ons God, die Almagtige, die vernames .. laat krepeer van ellende en sy besittings laat verteer deur ‘n vuur wat aanhou brand.
    :17 Die Lig van Israel sal die vuur wees, die Heilige van Israel die vlam: in ‘n enkele oomblik sal die vlam hulle geringes, die dorings en dissels, verbrand en verteer.

    Ezekiel 36
    :37 “This is what the Sovereign LORD says: Once again I will yield to the plea of the house of Israel and do this for them.”
    Hosea 10
    :13 But you have planted wickedness, you have reaped evil, you have eaten the fruit of deception.
    Isaiah 10
    :16 Therefore, the LORD, the LORD Almighty, will send a wasting disease upon his sturdy warriors, under his pomp a fire will be kindled like a blazing flame.
    :17 The Light of Israel will become a fire, their Holy One a flame; in a single day it will burn and consume his thorns and his briers.

  10. October 1, 2024

    Psalm 129
    :4 Die HERE is regverdig: Hy het die toue van die goddelose afgekap.
    :5 Laat hulle beskaamd staan en agteruitwyk, almal wat Sion haat.
    Eségiël 27
    :30 En hulle sal hul stem oor jou laat hoor en bitterlik skreeu; en hulle sal stof op hul hoofde gooi, hulle wentel in die as.
    Eségiël 28
    :10 .. want Ek het dit gesê, spreek die Here HERE.

    Psalm 129
    :4 But the LORD is righteous; He has cut me free from the cords of the wicked.
    :5 May all who hate Zion be turned back in shame.
    Ezekiel 27
    :30 They will raise their voice and cry bitterly over you; they will sprinkle dust on their heads and roll in ashes.
    Ezekiel 28
    :10 .. I have spoken, declares the Sovereign LORD.

  11. October 2, 2024

  12. October 20, 2024

  13. November 6, 2024

    Jeremia 50
    :37 Die swaard oor sy skatte, dat hulle geplunder kan word!
    :38 Droogte oor sy waters, dat hulle kan uitdroog! Want dit is ‘n land van gesnede beelde, en deur die skrikgestaltes is hulle waansinnig.
    Jeremia 51
    :56 Want ‘n verwoester oorval hom, oorval Babel, en sy helde word gevang, hulle boë word stukkend gebreek; want ‘n God van vergelding is die HERE; Hy sal gewis vergelde.
    Jeremia 22
    :24 So waar as Ek leef, spreek die HERE, as was .. ‘n seëlring aan My regterhand, tog sal Ek jou daar afruk.

    Jeremiah 50
    :37 A sword against her treasures! They will be plundered.
    :38 A drought on her waters! They will dry up. For it is a land of idols, idols that will go mad with terror.
    Jeremiah 51
    :56 A destroyer will come against Babylon; her warriors will be captured, and their bows will be broken. For the LORD is a God of retribution; He will repay in full.
    Jeremiah 22
    :24 “As surely as I live,” declares the LORD, “even if you.. were a signet ring on My right hand, I would still pull you off.

Write a comment:

*

Your email address will not be published.

© Alle regte voorbehou.