Om evangelisasie te beoefen deur Bybelverspreiding in eie moedertaal!

3

06 ’23

Vandag weereens die vreugde gesmaak om ‘n opregte, dankbare persoon se lewensreis te kon opkikker met die skenking van ‘n splinternuwe Bybel in sy eie moedertaal, Shona!