A.N.C. se 'Israel volksmoord-aanklag' by die Internasionale Geregshof
Israel en Suid-Afrika verskyn Donderdag 11 Januarie 2024 voor die Internasionale Hof van Justisie om die A.N.C. meerdeidsregering van Suid-Afrika se 'volksmoord-aanklag teen Israel' aan te hoor.