35 So sê die Here wat die son gee tot ‘n lig oordag, die ordeninge van die maan en van die sterre tot ‘n lig in die nag; wat die see in beroering bring, sodat sy golwe bruis, Here van die leërskare is sy Naam:
36 As hierdie verordeninge voor my aangesig sal wyk, spreek die Here, dan sal die nageslag van Israel ook ophou om ‘n volk te wees voor my aangesig vir altyd.
37 So sê die Here: As die hemele daarbo gemeet en die fondamente van die aarde daaronder nagespeur kan word, dan sal Ek ook die hele nageslag van Israel verwerp weens alles wat hulle gedoen het, spreek die Here.
Genesis 12:3
En Ek sal seën diegene wat jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek; en in jou sal al die geslagte van die aarde geseën word.
Psalms 37:22
want die wat deur Hom geseën word, sal die aarde besit; maar die wat deur Hom vervloek word, sal uitgeroei word.
Sagaria 2:8
Want so sê die Here van die leërskare: Hy het my gestuur agter heerlikheid aan na die nasies wat julle uitgebuit het; want wie julle aanraak, raak Sý oogappel aan.
Sagaria 2:12
En die Here sal besit neem van Juda as sy erfdeel op die heilige grond en Jerusalem weer verkies.
A.N.C. skop Israel uit Suid-Afrika en kies so kant teen Israel ten gunste van H.A.M.A.S.
‘n Reeks gekoördineerde gewapende invalle, onder leiding van die Palestynse Islamistiese militante groep Hamas, vanaf die Gazastrook na die Gazastrook in die Gaza-omhulsel van naburige Israeliese gebied, het op 7 Oktober 2023 begin, ‘n Sabbatdag en datum van verskeie Joodse vakansiedae.
Suid-Afrikaanse wetgewers (met ondersteuning van die regerendeA.N.C. lede se meerderheidstemme) het Dinsdag, 21 November 2023 gestem ten gunste van die sluiting van die Israeliese ambassade in Pretoria en die opskorting van alle diplomatieke betrekkinge met ISRAEL.
5 Kyk, Ek het dit teen jou, spreek die Here van die leërskare, en Ek sal jou slippe optel oor jou aangesig en nasies jou naaktheid laat sien en koninkryke jou skande. 5 “I am against you,” declares the LORD Almighty. “I will lift your skirts over your face. I will show the nations your nakedness and the kingdoms your shame.
6 En Ek sal vuilgoed op jou gooi en jou aan minagting prysgee en van jou ‘n skouspel maak, 6I will pelt you with filth, I will treat you with contempt and make you a spectacle.
Die A.N.C. meerderheidsparty in Suid-Afrika het Vrydag, 29 Desember 2023 ‘n aansoek by die Internasionale Hof van Justisie (ICT) ingedien waarin gevra word vir ‘n dringende hofbevel deur die Wêreldhof om hofverrigtinge te begin oor bewerings van volksmoord teen ISRAEL vir sy oorlog teen H.A.M.A.S. in Gasa.
Die A.N.C. meerderheidsparty in Suid-Afrika beskuldig Israel daarvan dat hulle “in skending van sy verpligtinge kragtens die Volksmoordkonvensie” is in sy aansoek en voer aan dat “dade en versuim deur Israel … volksmoord van aard is, aangesien ISRAEL oorlog teen H.A.M.A.S.voer met die vereiste spesifieke opset … om Palestyne in Gasa te vernietig” – volgens die Internasionale Hof van Justisie (ICJ), ook bekend as die Wêreldhof.
Die stryd is geestelik
.. tussen Lig en Duisternis
in die 2de hemel, hewiglik ..
.. wie ‘n oor het, laat hom hoor
gebede word verhoor ..
.. insig
verlig ..
Jeremia 49:35
So sê die HERE van die leërskare: “Kyk Ek verbreek die boog van Elam, die keur van hulle krag”.
• Elam – Strong se Konkordansie = ‘hoof van die volk’
• Boog – Strong se Konkordansie = ‘figuurlik van mag of reënboog’
• Keur – Strong se Konkordansie = ‘beste hoof’
Jesaja 28
15 Omdat julle sê: ‘Ons het ‘n verbond met die dood gesluit, en met die doderyk het ons ‘n verdrag aangegaan; as die golwende gésel deurtrek, sal hy na ons nie kom nie; want ons het die leuen ons skuilplek gemaak en ons in bedrog weggesteek – ‘.
16 daarom, so sê die Here HERE: ‘Kyk, Ek lê in Sion ‘n grondsteen, ‘n beproefde steen, ‘n kosbare hoeksteen wat vas gegrondves is; hy wat glo, sal nie haastig wees nie.
17 En Ek sal die reg tot ‘n riglyn maak, en die geregtigheid tot ‘n skietlood; en die hael sal die leuendak wegruk en die water die skuilplek wegspoel.
18 En julle verbond met die dood sal uitgewis word, en julle verdrag met die doderyk nie standhou nie; as die golwende gésel deurtrek, sal julle deur hom vertrap word.
19 So dikwels as hy deurtrek, sal hy julle gryp; want môre vir môre sal hy deurtrek, by dag en by nag. En dit sal net verskrikking wees om so ‘n openbaring te verneem.’
Esegiël 30:22
So sê die Here my God: “Ek tree op … Ek breek altwee sy arms, die gesonde en die gebreekte arm, en Ek laat die swaard uit sy hand uit val.
AMOS 5
14 Soek wat goed is, en nie wat sleg is nie, sodat julle kan lewe en die HERE, die God van die leërskare, só met julle kan wees soos julle sê.
15 Julle moet haat wat sleg is en liefhê wat goed is, en handhaaf die reg in die poort – miskien sal die HERE, die God van die leërskare, Hom ontferm …
16 Daarom, so sê die HERE, die God van die leërskare, die Here: Op al die pleine weeklag! En op al die strate sal hulle sê: Ag, ag! En hulle sal na die landbouer roep om te treur, en te weeklaag na die wat verstaan om treurliedere te sing.
17 Ook sal daar in al die wingerde weeklag wees wanneer Ek in jou midde deurtrek, sê die HERE.
9 Comments
Ben Hefer
November 20, 2023
Jeremia 31:35-37
35 So sê die Here wat die son gee tot ‘n lig oordag, die ordeninge van die maan en van die sterre tot ‘n lig in die nag; wat die see in beroering bring, sodat sy golwe bruis, Here van die leërskare is sy Naam:
36 As hierdie verordeninge voor my aangesig sal wyk, spreek die Here, dan sal die nageslag van Israel ook ophou om ‘n volk te wees voor my aangesig vir altyd.
37 So sê die Here: As die hemele daarbo gemeet en die fondamente van die aarde daaronder nagespeur kan word, dan sal Ek ook die hele nageslag van Israel verwerp weens alles wat hulle gedoen het, spreek die Here.
Genesis 12:3
En Ek sal seën diegene wat jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek; en in jou sal al die geslagte van die aarde geseën word.
Psalms 37:22
want die wat deur Hom geseën word, sal die aarde besit; maar die wat deur Hom vervloek word, sal uitgeroei word.
Sagaria 2:8
Want so sê die Here van die leërskare: Hy het my gestuur agter heerlikheid aan na die nasies wat julle uitgebuit het; want wie julle aanraak, raak Sý oogappel aan.
Sagaria 2:12
En die Here sal besit neem van Juda as sy erfdeel op die heilige grond en Jerusalem weer verkies.
Ben Hefer
November 21, 2023
A.N.C. skop Israel uit Suid-Afrika en kies so kant teen Israel ten gunste van H.A.M.A.S.
‘n Reeks gekoördineerde gewapende invalle, onder leiding van die Palestynse Islamistiese militante groep Hamas, vanaf die Gazastrook na die Gazastrook in die Gaza-omhulsel van naburige Israeliese gebied, het op 7 Oktober 2023 begin, ‘n Sabbatdag en datum van verskeie Joodse vakansiedae.
Suid-Afrikaanse wetgewers (met ondersteuning van die regerende A.N.C. lede se meerderheidstemme) het Dinsdag, 21 November 2023 gestem ten gunste van die sluiting van die Israeliese ambassade in Pretoria en die opskorting van alle diplomatieke betrekkinge met ISRAEL.
Ben Hefer
December 15, 2023
Nahum 3:5-6
5 Kyk, Ek het dit teen jou, spreek die Here van die leërskare, en Ek sal jou slippe optel oor jou aangesig en nasies jou naaktheid laat sien en koninkryke jou skande.
5 “I am against you,” declares the LORD Almighty. “I will lift your skirts over your face. I will show the nations your nakedness and the kingdoms your shame.
6 En Ek sal vuilgoed op jou gooi en jou aan minagting prysgee en van jou ‘n skouspel maak,
6 I will pelt you with filth, I will treat you with contempt and make you a spectacle.
Ben Hefer
December 31, 2023
Die A.N.C. meerderheidsparty in Suid-Afrika het Vrydag, 29 Desember 2023 ‘n aansoek by die Internasionale Hof van Justisie (ICT) ingedien waarin gevra word vir ‘n dringende hofbevel deur die Wêreldhof om hofverrigtinge te begin oor bewerings van volksmoord teen ISRAEL vir sy oorlog teen H.A.M.A.S. in Gasa.
Die A.N.C. meerderheidsparty in Suid-Afrika beskuldig Israel daarvan dat hulle “in skending van sy verpligtinge kragtens die Volksmoordkonvensie” is in sy aansoek en voer aan dat “dade en versuim deur Israel … volksmoord van aard is, aangesien ISRAEL oorlog teen H.A.M.A.S.voer met die vereiste spesifieke opset … om Palestyne in Gasa te vernietig” – volgens die Internasionale Hof van Justisie (ICJ), ook bekend as die Wêreldhof.
Ben Hefer
February 16, 2024
Toekomsblik – ‘n Eerbare keuse wat vertroue sal inboesem!
Ben Hefer
February 17, 2024
Ineenstorting …
Die stryd is geestelik
.. tussen Lig en Duisternis
in die 2de hemel, hewiglik ..
.. wie ‘n oor het, laat hom hoor
gebede word verhoor ..
.. insig
verlig ..
Jeremia 49:35
So sê die HERE van die leërskare: “Kyk Ek verbreek die boog van Elam, die keur van hulle krag”.
• Elam – Strong se Konkordansie = ‘hoof van die volk’
• Boog – Strong se Konkordansie = ‘figuurlik van mag of reënboog’
• Keur – Strong se Konkordansie = ‘beste hoof’
Ben Hefer
March 21, 2024
Ben Hefer
March 25, 2024
Jesaja 28
15 Omdat julle sê: ‘Ons het ‘n verbond met die dood gesluit, en met die doderyk het ons ‘n verdrag aangegaan; as die golwende gésel deurtrek, sal hy na ons nie kom nie; want ons het die leuen ons skuilplek gemaak en ons in bedrog weggesteek – ‘.
16 daarom, so sê die Here HERE: ‘Kyk, Ek lê in Sion ‘n grondsteen, ‘n beproefde steen, ‘n kosbare hoeksteen wat vas gegrondves is; hy wat glo, sal nie haastig wees nie.
17 En Ek sal die reg tot ‘n riglyn maak, en die geregtigheid tot ‘n skietlood; en die hael sal die leuendak wegruk en die water die skuilplek wegspoel.
18 En julle verbond met die dood sal uitgewis word, en julle verdrag met die doderyk nie standhou nie; as die golwende gésel deurtrek, sal julle deur hom vertrap word.
19 So dikwels as hy deurtrek, sal hy julle gryp; want môre vir môre sal hy deurtrek, by dag en by nag. En dit sal net verskrikking wees om so ‘n openbaring te verneem.’
Esegiël 30:22
So sê die Here my God: “Ek tree op … Ek breek altwee sy arms, die gesonde en die gebreekte arm, en Ek laat die swaard uit sy hand uit val.
Ben Hefer
April 3, 2024
AMOS 5
14 Soek wat goed is, en nie wat sleg is nie, sodat julle kan lewe en die HERE, die God van die leërskare, só met julle kan wees soos julle sê.
15 Julle moet haat wat sleg is en liefhê wat goed is, en handhaaf die reg in die poort – miskien sal die HERE, die God van die leërskare, Hom ontferm …
16 Daarom, so sê die HERE, die God van die leërskare, die Here: Op al die pleine weeklag! En op al die strate sal hulle sê: Ag, ag! En hulle sal na die landbouer roep om te treur, en te weeklaag na die wat verstaan om treurliedere te sing.
17 Ook sal daar in al die wingerde weeklag wees wanneer Ek in jou midde deurtrek, sê die HERE.
Write a comment: