Sewe Geeste van God ..
Troon van God ..
Om evangelisasie te beoefen deur Bybelverspreiding ..
Nagstiltes, dwing ‘n ieder en elk om met sy of haar eie gedagtes te wroeg.
Dit is nodig om soms net stil te staan en te besin oor die waarde van die lewe.
As jy of ‘n geliefde gebed nodig het, kontak ons by https://skimmel-en-bloed.net/kontak_ons/gebedsversoek.html vir plasing op ons gebedslys en ons sal in gebed intree vir diegene in benoudheid en smart ..
‘n Uitdaging aan ‘n iedere en elk gerig ..
Met God se berisping vind jou siel berusting ..
Afgemat, afgetakel, vuisvoos, lê sy net .. só ..
As ek sou sterf .. weet dan ..