Dit moet júl besef
dié antagonistiése
het die hef
reeds ín die hand
ellende wag
duisternis kom
.. maak dié som ..
in die dag ..
oor die land ..
húlself sal ervaar
met erupsies
.. enorme verliese ..
Die onbevlektes
gekrom
geboë
.. deur ‘n onbedrewe regering
sienderoë
binnekring
kassa bedroë ..
‘n Bydraende koëffisiënt
.. geensins afgewend ..
gansegaar kragverlies
altegader sal hul daaroor verknies
inkulpeer
atrofieer
altereer
tumult ..
1 Comment
Ben Hefer
February 9, 2024
Ellende en Redding!
Dit moet júl besef
dié antagonistiése
het die hef
reeds ín die hand
ellende wag
duisternis kom
.. maak dié som ..
in die dag ..
oor die land ..
húlself sal ervaar
met erupsies
.. enorme verliese ..
Die onbevlektes
gekrom
geboë
.. deur ‘n onbedrewe regering
sienderoë
binnekring
kassa bedroë ..
‘n Bydraende koëffisiënt
.. geensins afgewend ..
gansegaar kragverlies
altegader sal hul daaroor verknies
inkulpeer
atrofieer
altereer
tumult ..
Hongersnood
bring voort
ysige rinnewasies
koejenering
duiwelskatabolie
harlaboerla
tenietdoening
vuurgloeding
.. ontsieling ..
.. aposiopesis ..
Geboortepyne
.. lees tussen die lyne ..
die hemele open
die duisternis is gebroken
antagonisme .. ikabod
weg is die vrot ..
Hoe broos
die vlekloos
maar daar ís ‘n Verbond
gebede is verhore
‘n volk is herbore
herwinning van grond ..
Write a comment: